Wat doen varslugflieks
Ons bring al die lekker flieks na jou toe.
Film vertonings onder die sterre.
Ons wys die flieks op reuse opblaas skerms.
Kyk jou gunsteling flieks op die groot skerm op die gemak van jou kampstoel/kombers of sit in jou kar en kyk fliek soos die inry van ouds.
Ons haal die fliek uit die “Mall” uit na die vars buitelug.
Voordele van ‘n buitelug fliek:
- Ons haal die fliek uit die “Mall” uit
- Die hele gesin kan saam fliek kyk,
- Bring die baba in die waentjie saam.
- Jy kan voor die fliek, tydens en na die fliek lekker saam kuier.
